1887

oa South African Family Practice - Die toepaslikheid van pasiëntbesoeke aan 'n noodgevalle-afdeling : original research

 

Abstract

: The appropriateness of patients' visits to an emergency unit was investigated in the study on which this article is based.


: This descriptive study included 2 968 patient cards from the National District Hospital, Bloemfontein emergency unit during 2003. Patient information was evaluated according to predetermined criteria to determine whether a visit was appropriate or not.
: The patients' ages varied between 0 and 97 years (median 29 years) of which 50.8% was female. Informal settlements represented 26.4% of patients' neighbourhoods. The most common chronic condition was hypertension (7.9%). Only 8.4% of patients were already using medication for their presenting condition. Most patients (72.4%) presented after hours and 36.6% presented over weekends. The total number of injuries was 22.9%, while 75.6% of the patients were examined for medical or surgical problems. The criterion with the most visits was the trauma category (21.8%). The criterion with the least patients (0.3%) was the criterion for significant bleeding. According to the results, more than a third (35.4%; 95% CI 33.7%; 37.2%) of the patients' visits can be seen as inappropriate.
: The emergency unit is used inappropriately.

: In die studie waarop hierdie artikel gebaseer is, is die toepaslikheid van pasiëntbesoeke aan 'n noodgevalle-eenheid ondersoek.


: Die beskrywende studie het 2 968 pasiëntkaarte van die Nasionale Distrikshospitaal in Bloemfontein se noodgevalle-eenheid gedurende 2003 ingesluit. Pasiëntinligting is volgens voorafbepaalde kriteria geëvalueer om sodoende die besoek as toepaslik te beskou of nie.
: Die ouderdomme van pasiënte het gewissel van 0 tot 97 jaar (mediaan 29 jaar) en 50.8% was vroulik. Informele nedersettings het 26.4% van die pasiënte se woonbuurte uitgemaak. Die algemeenste chroniese toestand was hipertensie (7.9%). Slegs 8.4% van die pasiënte het reeds medikasie vir hulle presenterende toestand gebruik. Die meeste pasiënte het na-uurs aangemeld (72.4%) met 36.6% wat oor 'n naweek gepresenteer het. Die totale aantal beserings het 22.9% uitgemaak en 75.6% is vir 'n mediese of chirurgiese probleem ondersoek. Die kriterium met die meeste besoeke was die kategorie vir trauma (21.8%). Die kriterium met die minste pasiënte (0.3%) was die kriterium vir betekenisvolle bloeding. Volgens die resultate kan meer as 'n derde (35.4%; 95% VI 33.7%; 37.2%) van die pasiënte se besoeke as ontoepaslik beskou word.
: Die noodgevalle-eenheid word ontoepaslik gebruik.

Loading

Article metrics loading...

/content/mp_safp/49/4/EJC80077
2007-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error