1887

oa South African Family Practice - Pharos Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe - vertalend en verklarend / Pharos Dictionary for the Health Sciences - translational and explanatory, A.J. Brink / J. Lochner (Reds. / Eds.) : book review

 

Abstract

Die opgedateerde, uitgebreide, verklarende en tweetalige is gebaseer op die wat in 1979 verskyn het. Vakwoordeboeke is verouderd nog voor hulle op die rak verskyn; 'n onvermydelike gevolg van die voortdurende ontwikkeling van die mediese wetenskap en tegnologie. Die nuwe bevat nagenoeg 10 000 nuwe inskrywings en die herdefiniëring van nog sowat 8 000. Daarmee is 'n waardevolle hulpbron aansienlik uitgebou en 'n wesenlike bydrae gelewer om die Afrikaanse mediese terminologie uit te brei.

Loading

Article metrics loading...

/content/mp_safp/53/3/EJC80607
2011-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error