1887

oa SA Pharmaceutical Journal - Apteek op die hoek vs. Apteekkettingwinkels : nibbles

 

Abstract

The best seat in the house. Dis waar jy is wanneer jy Jockey dra, volgens hulle advertensie. Die beste sitplek wat ek as (veel) jong(er) meisie gehad het, was in die voorste ry by 'n David Fourie-konsert tydens Aardklop. Hy het my gevra om saam met hom te dans terwyl hy gesing het, maar ek was te skaam en vries net daar vas in my stoel. Die man moes maar al singende aanbeweeg na die volgende meisie in die ry. Hoe het ek myself net nie verwyt vir weke daarna nie!

Loading

Article metrics loading...

/content/mp_sapj/79/2/EJC82694
2012-03-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error