
Full text loading...
Parfuum uit die grond uit en 'n bakterie wat rypskade 'n uitklophou gee. Dit is twee van die interessante onderwerpe waaroor u meer kan uitvind by Radio Pretoria se Landboukorrels Boeredag vanjaar. Dit vind op 13 Oktober by die Boskombuis net buite Kleinfontein plaas.
Article metrics loading...