
Full text loading...
JK Basson, eienaar van Ocean Breeze Holsteins op die plaas Swartwater net buite Darling, is onlangs as die Wes-Kaapse Meestersuiwelboer vir 2007 aangewys. Die toekenning is tydens die Agri Megaweek op Bredasdorp gemaak. Chris Starke was die naaswenner. Jan Coetzee en Jannie Coetzee van Bon Mella-landgoed het die derde plek ingeneem.
Article metrics loading...