
Full text loading...
Pseudo- of skynkoeipokkies is 'n siekte wat, veral in die warmer dele van Suid-Afrika, die spene van melkkoeie en verse aantas. Wat is skynkoeipokkies? Hoe beïnvloed dit koeie, melkers en eienaars en wat kan gedoen word om dié siekte te beheer?
Article metrics loading...