1887

n The Dairy Mail - Topklas jongbulle beskikbaar : fokus op Jersey SA

Volume 14, Issue 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die bulseleksiekomitee van Jersey SA streef voortdurend daarna om aan die behoeftes van elke Jerseyboer te voorsien. Deur te verseker dat daar op 'n gereelde basis top-jongbulle aan die kunsmatige inseminasiebedryf beskikbaar gestel word, word verseker dat daar aan die toekoms van die KI-bedryf in Suid-Afrika gewerk word. Daar is onlangs vier top jongbulle deur Taurus vrygestel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/14/12/EJC10809
2007-12-01
2019-11-12

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error