1887

n The Dairy Mail - Kaalfontein se Jerseys : fokus op Jersey SA

Volume 14, Issue 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Jerseys is nou maar eenmaal 'n mooi beesras. Dié denkrigting word onderstreep as mens by Riaan van Heerden se plaas naby Rayton in Gauteng 'n draai maak. Van Heerden het twee jaar gelede finaal sy das en baadjie verruil vir die plaaslewe. Sy ondervinding as streeksbestuurder van 'n bekende bankgroep kom egter goed te pas wanneer die boerdery se finansiële planne opgetrek word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/14/12/EJC10811
2007-12-01
2019-11-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error