
Full text loading...
Die gehalte van lusernhooi kan nou vir die eerste keer op nasionale vlak akkuraat bepaal word, danksy die implementering van 'n nasionale graderingstelsel wat deur die Nasionale Lusernorganisasie (NLO) ontwikkel is. Dié stelsel hou groot voordele vir produsente, handelaars en verbruikers in.
Article metrics loading...