1887

n The Dairy Mail - Neem die regte besluite oor reproduksie : fokus op dieregesondheid

Volume 14, Issue 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Naas melkpryse en die voorkoms van mastitis, is vrugbaarheid van melkkoeie nog altyd een van die grootste probleme in die melkbedryf. Almal weet dat koeie moet kalf om in melk te kom en daarna moet hulle gou na kalwing op hitte kom, suksesvol gedek word met die minste aantal inseminasies en daarna moet hulle dragtig bly tot die volgende kalwing.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/14/12/EJC10821
2007-12-01
2019-11-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error