
Full text loading...
Bon Mella, naby Stellenbosch in die Wes-Kaap, is 'n familie-besigheid wat deur Jan en Estelle Coetzee begin is. "Bon Mella was seker die eerste produsent-distribueerder (PD) ná deregulering. Die beginjare was baie moeilik - veral om van surplusmelk ontslae te raak," sê Jan. Volgens hom was dit moontlik om die mark te betree en hulself te vestig deur op 'n klein skaal met 'n definitiewe koper te begin.
Article metrics loading...