
Full text loading...
Vierhonderd jaar gelede was die Chesapeake-baai aan die Amerikaanse ooskus 'n ongerepte stuk water waarin Indiane vis gevang het en Engelse koloniste 'n wankelrige vastrapplek op die Noord-Amerikaanse kontinent gevind het. Vandag is van die visspesies waarmee daardie Indiane die ysige winters oorleef het, skaarser as die spreekwoordelike hoendertande.
Article metrics loading...