1887

n The Dairy Mail - Kruisteel vir jou pond vleis - : tegnologie

Volume 14, Issue 7
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

"Melkboere behoort skeppend te begin dink en opsies te oorweeg om hulle inkomste te verbreed en uitgawes te besnoei," sê Thys Swart van Bavarian Fleckvieh Genetics. Een manier om dít te doen, sê Thys, is om 'n vleisinkomste uit melkkoeie te begin genereer. Thys glo dat vleisverkope 'n verskil aan boerdery-inkomste maak - sonder dat dit tot enige melkverliese sal lei.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/14/7/EJC10890
2007-07-01
2019-12-08

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error