
Full text loading...
Die jaarkongres en algemene jaarvergadering van die MPO Vrystaat vind op 26 Julie 2007 by die Hacienda Hotel in Kroonstad plaas. Alle Vrystaatse en Noord-Kaapse melkprodusente word hartlik na die geleentheid uitgenooi.
Article metrics loading...