- Home
- A-Z Publications
- The Dairy Mail
- Previous Issues
- Volume 14, Issue 8, 2007
The Dairy Mail - Volume 14, Issue 8, August 2007
Volume 14, Issue 8, August 2007
-
As we see it : here comes the summer ...
Source: The Dairy Mail 14 (2007)More LessInternational dairy product stocks will remain short for the foreseeable future. These are the predictions of various international organisations with whom the MPO has been in contact over the past few weeks.
-
Redakteursbrief
Author Willemien Von SolmsSource: The Dairy Mail 14 (2007)More LessDie huidige plaaslike en internasionale tekort aan melk en suiwelprodukte is terselfdertyd 'n geleentheid en 'n struikelblok. Die geleentheid is daar om suiwelprodukte uit te voer, maar die gehalte van ons melk kan moontlik 'n struikelblok wees. Daar moet streng gewaak word teen die strewe om aan die vraag na melk te voldoen, en melkkwaliteitter wille van volume af te skeep.
-
Kortliks / Briefly
Source: The Dairy Mail 14, pp 7 –13 (2007)More LessDemand for dairy to increase
Parmalat reviews 2005 decision
Clover wins first round
Eienaars beveg nie grondeise
Plaaspryse styg skerp
Kunsmispryse gaan styg
EU ends dairy subsidies
Payment for lactose
EU needs organic milk
No more French cheese?
EU revises organic labelling
-
Dairy statistics
Source: The Dairy Mail 14 (2007)More LessEdging towards the R3 mark
The price of dairy products is still on the rise internationally. Locally we still have much less milk than the market requires and buyers have already adapted their producer prices substantially in order to encourage their producers to produce more. Even though milk producers have indicated that they are much more optimistic about prices and price expectations, the largest part of the increase has, since February 2007, been obliterated by sharp increases in food prices.
-
Who's the boss of quality?
Author Karien SlabbertSource: The Dairy Mail 14, pp 16 –21 (2007)More LessDairy quality has and will always be a contentious issue. There are distinctly opposing views when it comes to the quality of milk. One is that producers are mostly at fault when it comes to lowering the quality standards of milk. The other is that processors and retailers are at fault. The Dairy Mail looks into the current status quo of milk quality in South Africa from farm to consumer.
-
Gehalte begin op die plaas
Author Izak HofmeyrSource: The Dairy Mail 14, pp 23 –25 (2007)More LessDie sleutel tot die produksie van goeie gehalte melk op die plaas bestaan uit drie fasette, volgens Les Vermeulen, nasionale projekbestuurder vir die landbou-afdeling van Ecolab. Daardie drie fasette, sê hy, is koeibestuur, melkmasjienbestuur en mensbestuur.
-
Psst ... gehoor van die Ekspo?
Author Willemien Von SolmsSource: The Dairy Mail 14, pp 28 –29 (2007)More Less"Die inkopemandjie vir suiwel in Afrika." Dit is die tema van die All Africa Dairy Expo (AADE) wat volgende jaar op 12 en 13 Februarie by die Afri-Dome in Parys, Vrystaat, gehou gaan word. Die Ekspo is 'n projek van Cendel, die MPO se sentrum vir produsenteontwikkeling, en die mediaborg is The Dairy Mail. Standard Bank is die ander groot borg.
-
MPO nuus
Source: The Dairy Mail 14, pp 31 –35 (2007)More LessMPO in gesprek met minister
MPO Noord toekenningsdinee
Twee AJV's vir Wes-Kaap
Eerste merk vir spuitstofmark
KZN Dairy Symposium and AGM
Inspec director now Sacu member
MPO Oos-Kaap vergader in PE
IST se opleidingsprogram
Einde van melktekort nog nie in sig
MPO Calendar
-
Positive attitude continues confidence index
Source: The Dairy Mail 14 (2007)More LessMilk producers are more confident about the current situation on the dairy industry than they were last quarter.
-
Suiwel in die wegspringblokke
Author Etienne Terre'BlancheSource: The Dairy Mail 14 (2007)More LessDit is belangrik om kennis te neem van die agtergrond van suiwel en die invloed wat dit vandag op ons besigheid het. Tot en met 1993 was landbou tot 'n groot mate beskerm. Boere is aangemoedig met behulp van subsidies, rade en koöperasies om op hulle plase te bly en te produseer.
-
Joining hands against mastitis
Author Willemien Von SolmsSource: The Dairy Mail 14 (2007)More LessThe Milk Producers' Organisation (MPO) and Ecolab have joined hands in a hygiene project aimed at saving the dairy industry R400 million per year - which is what mastitis is costing the industry annually.
-
Só boer die Duitsers
Source: The Dairy Mail 14, pp 42 –43 (2007)More LessDr Koos Coetzee, ekonoom by die Melkprodusente-organisasie, het in Junie vanjaar die agste konferensie van die International Farm Comparison Network (IFCN) in Duitsland bygewoon. Hier gee hy sy indrukke oor die konferensie en die Europese suiwelbedryf.
-
Sien jou by die Megaweek
Author Dean KleynhansSource: The Dairy Mail 14, pp 45 –47 (2007)More LessDit gaan verseker een van die grootste saamtrekke van suiwelaktiwiteite nóg op die Megaweek wees. Daarom kan die MPO Wes-Kaap nie anders om elke suiwelprodusent in die land uit te nooi na hierdie besonderse geleentheid nie.
-
It's all about passion
Author Fidelis ZvomuyaSource: The Dairy Mail 14, pp 48 –49 (2007)More LessThe Milk Producers' Organisation (MPO) said it is encouraged by the potential Zimbabwean dairy farmers have, despite the economic and production challenges that the country's agricultural sector is facing.
-
Wat sê die kristalbal?
Author Koos CoetzeeSource: The Dairy Mail 14, pp 51 –53 (2007)More LessAlle beskikbare faktore dui daarop dat produsentepryse oor die volgende paar jaar gemiddeld teen meer as 8% per jaar gaan groei. Produsente moet egter baie versigtig wees om nie nou kontrakte te sluit wat hulle bedingingsmag in die toekoms kan beperk nie. Produsente moet ook seker maak dat hoër insetkose nie hulle winsgewendheid inperk nie.
-
Nóg 'n wen vir Ficksburg
Author Izak HofmeyrSource: The Dairy Mail 14 (2007)More LessJacques Moll, Jerseyboer in die Ficksburg-omgewing, is pas vir die tweede keer as die Meestersuiwelboer in die Vrystaat aangewys. Hy het dié toekenning ook in 2005 gekry. Die tweede plek het gegaan aan Boeboe Louw van Wesselsbron, terwyl verlede jaar se wennerpaar, Cobus en Ronel Behrens van Ventersburg, derde was.
-
Intervet MPO Instituut vir Suiweltegnologie
Source: The Dairy Mail 14, pp 56 –57 (2007)More LessSuksesvolle suiwelinligtingsdae vir kommersiële melkboere is aangebied te Cradock, Alexandria en Eersterivier (Tsitsikamma). Aspekte soos hittestres en melkgehalte, genetiese verbetering, koeispanning in en om die melkportaal, weidingsbestuur, voeding en dies meer, is aangespreek. Meer as 200 werkers het opleiding in melkhigiëne, melkwinning, diereversorging, hittewaarneming en stalroetine ontvang. Suksesvolle opleiding is ook in Qwaqwa aangebied en besoek is afgelê aan die koning in Moletsi.
-
Om te meet is om te weet : fokus op genetika
Author Izak HofmeyrSource: The Dairy Mail 14, pp 60 –64 (2007)More LessWat is genetiese vordering, hoe meet 'n mens dit en wat beteken dit in finansiële terme? Hierdie is van die vrae wat ons aan 'n paneel kundiges in die suiwelbedryf gevra het, ten einde groter duidelikheid oor hierdie konsep te kry.
-
Die waarde van 'n toetsbul : fokus op genetika
Author Izak HofmeyrSource: The Dairy Mail 14, pp 65 –67 (2007)More LessOom Cees Legemaat is 'n welbekende melkboer in die Gauteng-area. Nie net is sy swaar Hollandse aksent maklik in 'n groep herkenbaar nie, maar almal wat met hom te doen het, is onmiddellik bewus van sy lojaliteit.
-
Classifying for profit genetics
Author Izak HofmeyrSource: The Dairy Mail 14, pp 68 –71 (2007)More LessThe Canadian experience is undoubtedly that herd classification pays dividends. In fact, once farmers see the benefits of participating, they remain committed for keeps. Improving the genetic level of conformation in a herd, can dramatically affect the level of income in the herd.