1887

n The Dairy Mail - 'n Skool soos geen ander - : handel

Volume 14, Issue 8
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

"Die voordeel wat landbouskole inhou is dat die seuns prakties beleef wat ander leerders net teoreties doen. Die gehalte van landbou-opleiding is hoog en hierdie leerders is gewild onder werkgewers en kry redelik maklik werk. Die praktiese opleiding en die milieu waarin leerders groot word, wakker 'n landboubelangstelling aan wat baie positief is." Só sê Hennie Olivier, skoolhoof by die Hoór Landbouskool Marlow in die Oos-Kaap.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/14/8/EJC10930
2007-08-01
2019-10-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error