1887

n The Dairy Mail - Alle paaie lei na RFG : verwerking

Volume 14, Issue 9
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Rhodes Food Group (RFG), voorheen bekend as Rhodes Fruit Farmers (RFF), lê weggesteek in die hartjie van die Groot Drakenstein naby Franschhoek in die Wes-Kaap. Dit is egter 'n welbekende feit dat RFG plaaslik én internasionaal bekend staan as 'n baanbreker in die voedselbedryf. Die maatskappy het veral naam gemaak in die konfyt-, ingelegde vrugte en groentebedryf en spog ook met 'n uitstekende Ayrshirekudde.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/14/9/EJC10984
2007-09-01
2020-01-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error