
Full text loading...
Produsente regoor die land is verlig dat melkpryse begin styg het. In baie gevalle het dit aansienlike verhogings behels. Dit is egter nie 'n uitgemaakte saak of dit genoeg gaan wees om produsente weer op winsgewende voet te plaas nie. Oor die laaste paar maande het die koste van die meeste insette dramaties verhoog en die voordele van die hoër melkprys weggekalwe.
Article metrics loading...