
Full text loading...
Dalewood lê tussen hektare wingerde en bekende wynkelders op die prentjiemooi Simondium-pad tussen Klapmuts en Franschhoek. Hìér kompeteer elke wynlandgoed met sy buurman om toeriste se aandag op hulle wyne te vestig.
Article metrics loading...