
Full text loading...
Die gemengde kudde van Rheebokrant se deelmelkplaas naby Humansdorp in die Oos-Kaap, gebruik 'n hele paar opvangbulle van verskillende rasse. Van die dragtige koeie word in dieselfde kamp as die bulle aangehou. Links van die draad "groet" 'n paar koeie, wat op pad terug is weiveld toe, by die bulkamp
Article metrics loading...