Gryp die geleenthede aan : boodskap van die ondervoorsitter Van Zyl, Freddie,The Dairy Mail, 15, 45 (2008), publicationName = "Agri Connect (Pty) Ltd", issn = "1561-4301", abstract= "Die jaar 2007 was seker een van die jare met die meeste verwikkelinge ooit in die geskiedenis van die suiwelbedryf. Dit was voorwaar 'n jaar om eerder deel van die suiwelbedryf te wees, as buite die bedryf. Die lang wag is verby en die regstelling in die mark het uiteindelik aangebreek." language="English", type="Journal Article"