
Full text loading...
Die MPO Instituut vir Suiweltegnologie, saam met sy vennote, voorsien landwyd die nuutste inligting en tegnologie aangaande melkbeesboerdery aan kommersiële melkboere. By die suiwelinligtingsdae word toepaslike en nuwe inligting aangaande melkkwaliteit, dieregesondheid, melkaant voeding, weiding en melkwinning voorsien. Werkers van kommersiële melkboere word opgelei in melkhigiëne, melkwinning, hittewaarneming en dieregesondheid.
Article metrics loading...