'n Bek vol waarde vir jou geld Hofmeyr, Izak,The Dairy Mail, 15, 16-23 (2008), publicationName = "Agri Connect (Pty) Ltd", issn = "1561-4301", abstract= "Totale gemengde rantsoen (TGR) verwys na die mengsel van konsentrate en ruvoer wat geformuleer en gemeng is met die doel om in die totale voedingsbehoefte van 'n melkkoei te voldoen. Dit bestaan uit 'n verskeidenheid van grondstowwe en is die enigste bron van voer aan die melkkoei." language="Afrikaans", type="Journal Article"