1887

n The Dairy Mail - Inenting teen brusellose : is dit nodig as my kudde skoon is? - : promosie-artikel

Volume 15, Issue 11
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die gebruik van vind tans hoofsaaklik in positiewe kuddes plaas, in 'n poging om die verspreiding van infeksie te beperk en om die kudde deur identifikasie en eliminasie van positiewe beeste so gou as moontlik weer "skoon" te kry. Pleks van 'n voorkomende benadering, spreek hierdie reaktiewe benadering nie die huidige "skoon", maar vatbare kuddes aan nie, en bied dit dus net 'n gedeeltelike oplossing wat nie blywend is nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/11/EJC11116
2008-11-01
2019-12-05

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error