1887

n The Dairy Mail - Word 'n Boer se beste vriend - : handel

Volume 15, Issue 11
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Om te boer is nie maklik nie. As jou hart egter in die landbou lê, maar jy nie noodwendig 'n produsent wil word of in pa en oupa se voetspore kan of wil volg nie, is daar steeds vele ander opsies in die landbou.


Benewens persoonlike voorkeure en talente is die ekonomiese klimaat van so 'n aard dat jong boere wat wil toetree tot die bedryf, genoeg ervaring (of 'n ervare ondersteuningsbasis) moet hê om 'n kans op sukses te staan. Hiermee saam val 'n stewige finansiële fondasie en tipies sou pa en seun saamboer, totdat dit aftreetyd vir pa is en oorneemtyd vir seun.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/11/EJC11125
2008-11-01
2019-11-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error