
Full text loading...
Gefermenteerde melkprodukte is so oud soos die berge, met bewyse van fermenteringsgebruike sedert ongeveer 10 000 jaar voor Christus. In Suid-Afrika word die tradisionele gefermenteerde melkproduk eie aan ons streek amasi, inkomazi of maas genoem.
Article metrics loading...