1887

n The Dairy Mail - Reproduksie en ekonomie (Deel 2) - : langs die drukgang

Volume 15, Issue 11
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Verlede maand het ons die verliese weens reproduksieprobleme met suboptimale reproduksie bepaal. Die vraag is nou : Hoe kan ons vrug baarheids prestasie sinvol meet?


Dragtigheidstempo (DT) is 'n relatiewe nuwe metode wat prakties gebruik kan word. DT is 'n tyd-sensitiewe veranderlike, waar veral die DT in die eerste 21 dae na die vrywillige wagperiode (VWP = is die aantal dae na kalwing waar teling weer moet begin) meer waarde het. Dragtigheidstempo (DT) is die som van hittewaarnemingstempo (HWT), vermenigvuldig met die konsepsietempo (KT).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/11/EJC11132
2008-11-01
2019-10-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error