1887

n The Dairy Mail - Die weerstandige parasiet : fokus op parasiete

Volume 15, Issue 11
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Ongeveer 40 bosluismonsters van verskillende plase oor Suid-Afrika word jaarliks by die Malelane Navorsingseenheid vir weerstand getoets. In 2006 het 51% van hierdie monsters weerstand teen al drie groepe aktiewe bestanddele getoets. Dit kan 'n aanduiding wees van hoe ernstig die probleem van bloubosluisweerstand in Suid-Afrika is.


Parasietweerstand word deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) omskryf as "die ontwikkeling van die vermoë van 'n stam organismes om dosisse gifstowwe te weerstaan, wat gewoonlik dodelik vir die meerderheid van indiwidue in a normale populasie van dieselfde spesie is".

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/11/EJC11139
2008-11-01
2019-11-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error