1887

n The Dairy Mail - Oorlewing is 'n self-help aksie : fokus op MPO Vrystaat

Volume 15, Issue 11
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Soos enige melkprodusent weet, het die afgelope jaar se ekonomiese onsekerheid, onbestendige produsentepryse, stygende inset kostes en die klimaat, saamgespan om die wêreld warm te maak vir melkprodusente.


In die Vrystaat is dit veral die ekstensiewe boere wat swaarkry as die weer nie saamspeel nie, en beide hulle en TGR-boere word opgekeil deur super-stygende energie-, kunsmis- en voerpryse.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/11/EJC11143
2008-11-01
2019-11-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error