1887

n The Dairy Mail - Weer die beste - : handel

Volume 15, Issue 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Gerhard van Rensburg van Blenheim Jerseys in die Paterson-omgewing in die Oos-Kaap, het vir die tweede agtereenvolgende jaar die gesogte Meestersuiwelboertoekenning in die Oos-Kaap verower. Hy ding nou teen die wenners van die ander provinsies mee om die titel vir die Nasionale Meestersuiwelboer. Van Rensburg se melkspan het ook met die toekenning vir die mees doeltreffende melkspan weggestap.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/12/EJC11174
2008-12-01
2019-11-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error