1887

n The Dairy Mail - Die stempel van goedkeuring : fokus op Jerseys

Volume 15, Issue 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

"Die basis van enige land se genetika berus op die instandhouding van 'n doeltreffende toetsprogram," sê Poena van Niekerk, Jersey SA se rasdirekteur.


Een van die hoekstene van so 'n toetsprogram, is die identifisering van bulle om deel te word van die program. Die identifikasieproses het twee bene : In die een been word bulle geïdentifiseer waarvan seuns in die toetsprogram kan ingaan, en in die ander word koeie geïdentifiseer waarvan seuns getoets moet word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/12/EJC11181
2008-12-01
2019-11-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error