Die stempel van goedkeuring : fokus op Jerseys
,The Dairy Mail, 15, 98-102 (2008),
publicationName = "Agri Connect (Pty) Ltd",
issn = "1561-4301",
abstract= " "Die basis van enige land se genetika berus op die instandhouding van 'n doeltreffende toetsprogram," sê Poena van Niekerk, Jersey SA se rasdirekteur.
Een van die hoekstene van so 'n toetsprogram, is die identifisering van bulle om deel te word van die program. Die identifikasieproses het twee bene : In die een been word bulle geïdentifiseer waarvan seuns in die toetsprogram kan ingaan, en in die ander word koeie geïdentifiseer waarvan seuns getoets moet word."
language="Afrikaans",
type="Journal Article"