1887

n The Dairy Mail - Sluit 'n kontrak met jou koper - : MPO aktueel

Volume 15, Issue 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Produsentepryse het die afgelope jaar wipplank gery en sommige produsente is nou selfs dieper in die sloot as verlede jaar. Terwyl bitter min gedoen kan word om jou teen stygende insetkostes te beskerm, is dit van kardinale belang om jou besigheid te beskerm deur 'n kontrak te sluit met jou melkkoper.


'n Kontrak en vasgestelde melkprys (al verander dit kwartaalliks), maak dit soveel makliker om 'n vooruitskatting van jou melkinkomste te maak. Met hierdie bekende faktor (ten spyte van verwagte verandering), is die opstel van 'n jaarlikse begroting makliker en kan dit met die hulp van ekonomiese vooruitskattings en bekende seisoenale invloede, realisties bereken word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/12/EJC11209
2008-12-01
2019-11-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error