1887

n The Dairy Mail - Beskerm jou bates - : hoofartikel

Volume 15, Issue 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Tik die woord "plaasaanval" by enige internet-soekenjin in en die rekenaar spoeg honderde gevalle uit van aanvalle wat rooftogte, veediefstalle en verhale van menslike en diere-verminking beskryf. Een webwerf stel dit as volg : "Boerdery in Suid-Afrika word bestempel as een van die gevaarlikste beroepe in die wêreld!"


Benewens die lewensverlies en finansiële skade, raak hierdie tipe misdaad ook die werkers op die plaas. Talle word self in plaasaanvalle beseer of vermoor. In baie gevalle word die boerdery in geheel gestaak en is plaaswerkers en hul gesinne sonder 'n inkomste of heenkome. Daar is ook die verlore kennis van die slagoffers om in ag te neem - 'n verlies wat die hele land raak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/12/EJC11210
2008-12-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error