1887

n The Dairy Mail - Radyse op die spyskaart : fokus op kuilvoer

Volume 15, Issue 2
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Suid-Afrika se droë winters maak dit veral vir die binnelandse volvoermelkboere moeilik om gewasse met 'n geskikte proteïeninhoud te verbou.


Die Japannese radys () is 'n werkbare oplossing as herfs- en wintervoergewas en is 'n hoogs verteerbare tipe ruvoer. Op die oostelike Hoëveld is planttyd gewoonlik in die vroeë of middel Desember, maar afhangende van die klimaat, kan planttyd tot einde Februarie uitgespeel word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/2/EJC11251
2008-02-01
2019-11-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error