1887

n The Dairy Mail - Benut die hooi op jou vurk : fokus op kuilvoer

Volume 15, Issue 2
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Hooi is van die oudste metodes om voer te preserveer vir latere gebruik. Op baie plase speel hooi 'n belangrike rol in die voervloeibeplanning van diere gedurende die winter en lente. Hierdie voerbron is duur en dit is noodsaaklik dat opgebergde voer so ekonomies en doeltreffend moontlik gebruik moet word, aangesien tot 50% van geproduseerde ruvoer tydens die voerproses verlore kan gaan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/2/EJC11252
2008-02-01
2019-10-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error