
Full text loading...
Twee van die dodelikste beessiektes bekend aan ons, naamlik miltsiekte en lamsiekte, word nou vir die eerste keer gekombineer in een entstof om dit vir boere makliker te maak om hulle diere teen hierdie siektes te beskerm. Hoekom is dit so belangrik om teen hierdie twee siektes in te ent?
Article metrics loading...