1887

n The Dairy Mail - 'n Ekspo duisend! : AADE-terugvoer

Volume 15, Issue 3
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die All Africa Dairy Expo (AADE) wat op 12 en 13 Februarie in Parys aangebied is, het talle boere en belangstellendes van regoor die land gelok. Die meer as 50 uitstallers het hulle ware ten toon gestel en veral die kursusse soos verloskunde, kaasmaak, blommerangskikking en vleisverwerking, het groot gehore gelok.


Vanjaar se uitstallers is ook beloon met 'n toekenning aan die beste en naasbeste uitstalruimte. Alltech is as die beste uitstaller aangewys en Marefa Internasionaal as die naaswenner in dié kompetisie wat deur Clovergeborg is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/3/EJC11282
2008-03-01
2019-11-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error