- Home
- A-Z Publications
- The Dairy Mail
- Previous Issues
- Volume 15, Issue 4, 2008
The Dairy Mail - Volume 15, Issue 4, April 2008
Volume 15, Issue 4, April 2008
-
As we see it : groups are the answer
Source: The Dairy Mail 15 (2008)More LessEver noticed how consumer prices increase as soon as producer prices increase? This means that producers lose even more of their share in the consumer rand. These statistics are not unique to South Africa, but occur worldwide as markets deregulate. In most deregulation cases, producers were badly prepared for the eventuality. Producer structures such as co-ops and marketing councils were consequently destroyed in the process.
-
Redakteursbrief
Source: The Dairy Mail 15 (2008)More LessHoe nou gemaak met die elektrisiteitskrisis? vra ons almal. Melkprodusente is veral senstitief vir kragonderbrekings - van koeie melk, melk verkoel en voermeng, tot water pomp vir besproeiing en drinkwater.
-
Suiwelsomme
Source: The Dairy Mail 15 (2008)More LessMin kans vir hoër produksie
Melkproduksie vir 2008 word tans op 2 527 miljoen liter beraam, wat effens meer is as gedurende 2007. Die verwagte verbruik vir 2008 word tans beraam op 2 611 miljoen liter, wat steeds 'n totale jaarlikse tekort van 84 miljoen liter laat.
-
Elektrisiteit vir nou en later
Author Izak HofmeyrSource: The Dairy Mail 15, pp 16 –21 (2008)More LessElektrisiteitsverbruik het die afgelope paar jaar met 15% toegeneem gedurende piektye, wat Eskom se kapasiteit tot die uiterste beproef. Dit is een van 'n aantal faktore wat gelei het tot die veelbesproke beurtkragstelsel, wat baie boere in 'n besonder benarde posisie plaas, juis omdat melktyd presies binne die piekverbruikstydperk van tussen 7-uur en 10-uur in die oggend en weer tussen 6-uur en 8-uur in die aand val.
-
'n Gennie wat jou sak pas
Author Liza BurgerSource: The Dairy Mail 15, pp 23 –25 (2008)More LessDie melkboer is hoogs afhanklik van die beskikbaarheidvan elektrisiteit. Die geraamde skade wat die primêre bedryf in sy geheelper maand ly weens Eskom se beurtkragbeleid, beloop R40 miljoen, sê Dr Koos Coetzee, hoof-ekonoom van die Melkprodusente-organisasie (MPO).
-
The world of dairy exposed
Source: The Dairy Mail 15, pp 26 –31 (2008)More LessThe All Africa Dairy Expo (AADE) attracted top-class service and product providers, giving visitors to the expo great exposure to the latest developments in the fields of animal health, farming implements and all kinds of gizmos and methods of improving dairy farming and processing.
-
MPO nuus
Source: The Dairy Mail 15, pp 33 –39 (2008)More LessDie houding jeens die MPO is toenemend positief en die onlangse roetevergaderings in die MPO Noord-streek, het hierdie ommeswaai onderstreep. Etienne Terre'Blanche, besturende direkteur van die MPO, het saam met die streek se koördineerder, Lize de Waal, en ander lede van die MPO besoek gebring aan ses takke van die MPO in die noorde van die land.
-
My thoughts exactly : don't snooze and lose
Author Etienne Terre'BlancheSource: The Dairy Mail 15 (2008)More LessThink about revolution - what images do you conjure up in your mind? Fact is, not every revolution is accompanied by scenes of violence. Some take place in silence. Some revolutions can turn your life upside down, without you even being aware of it. The change taking place in our industry, is part of the revolution of the empowered dairy farmer.
-
Feed and electricity census
Author Liza BurgerSource: The Dairy Mail 15, pp 43 –45 (2008)More LessMike Black, chairman of the MPO KwaZulu-Natal, farms near Boston and he says the KZN Midlands has suffered more of frustration, rather than direct losses, due to the power disruptions.
-
Almal drink steeds melk
Author Koos CoetzeeSource: The Dairy Mail 15, pp 47 –51 (2008)More LessDie vinnige styging in produsentepryse vanaf die einde van 2006, het die persepsie onder sekeres gelaat dat melkproduksie vinnig in die lente van 2007 sou styg en dat die bedryf aan die begin van 2008, in 'n surplussituasie sou inbeweeg.
-
FMC steun die MPO
Source: The Dairy Mail 15 (2008)More LessDie Melkprodusente-organisasie (MPO) het 'n nuwe bondgenoot in die gedaante van die Farmers' Milk Consortium (FMC). Die besturende direkteur van die MPO, Etienne Terre'Blanche, en streekskoördineerder, Lize de Waal, het die bestuur van die FMC aan die begin van die jaar ontmoet en is uitgenooi om dié konsortium se boeredae by te woon.
-
Gehalte lê in produsentehande
Author Tokkie VenterSource: The Dairy Mail 15 (2008)More LessAs deel van 'n MPO-projek in same werking met Suiwel Standaard-agentskap (SSA), is besluit om die produsent by te staan en vanjaar 'n program van stapel te stuur wat die melkboer sal help om 'n gehalte produk te lewer.
-
Intervet MPO Instituut vir Suiweltegnologie
Source: The Dairy Mail 15, pp 56 –57 (2008)More LessDie Intervet MPO Instituut vir Suiweltegnologie bemagtig werkers van kommersiële melkboere en opkomende boere deur opleiding, tegnologieoordrag, vaardigheidsontwikkeling en inligtingsvoorsiening. Daar is beplan om meer as 1 500 studente gedurende 2008 op te lei.
-
Alltech bied oplossings : promosie artikel
Source: The Dairy Mail 15 (2008)More LessHoumoed Boerdery het die afgelope twee jaar drasties gegroei in terme van hul lakterende diere. Waar hulle in 2005 slegs sowat 300 lakterende koeie op stal gehad het, staan daar vandag 480 koeie. Dit het egter verskeie probleme veroorsaak.
-
Gelukkige koeie stres nie herd management
Author Izak HofmeyrSource: The Dairy Mail 15, pp 60 –65 (2008)More LessHoogsproduserende melkkoeie is al as "genetiese monsters" beskryf, bedoelende dat hulle in staat is om baie meer melk te produseer as wat enige kalf sou benodig. Vir hierdie genetiese monster om haar volle potensiaal te bereik, is dit noodsaaklik dat sy so tevrede en gemaklik as moontlik gehou moet word.
-
Keep 'em walking herd management
Author Liza BurgerSource: The Dairy Mail 15, pp 67 –69 (2008)More LessCows are not exactly what you would call wing-footed. Good traction and secure footing are extremely important to these animals who usually weigh more than half a ton.
-
Acidosis prevention
Source: The Dairy Mail 15, pp 70 –71 (2008)More LessSub-acute rumen acidosis (SARA) is a threat well-known by dairy farmers. The first external signs are the cow's intake and rumination that decrease as their appetite is affected.
-
Hou jou koeie op hul voete : fokus op dieregesondheid
Author Liza BurgerSource: The Dairy Mail 15, pp 72 –77 (2008)More LessHakerosie, vrotpootjie, swere, absesse, voetvratte, witlyninfeksie en fisiese beserings aan die pote kan 'n geweldige invloed op melkproduksie en die lewensgehalte van koeie hê. Dis ook een van die hoofoorsake wat lei tot die uitslag van koeie, omdat ook hulle reproduksie tempo en sukses hewig beïnvloed word.
-
Counter the abortion curse : technology
Author Izak HofmeyrSource: The Dairy Mail 15, pp 79 –83 (2008)More LessAbortion in dairy cattle is commonly defined as a loss of the foetus between the age of 42 days and approximately 260 days. Pregnancies lost before 42 days are usually referred to as early embryonic deaths, whereas a calf that is born dead between 260 days and full term, is defined as a stillbirth.