
Full text loading...
Soos enige Ayrshireboer weet, is dié ras bekend vir sy melk wat lekker smaak, romerig en effens soet op die tong val. Ayrshiremelk se komponente is kleiner en meer kompak as enige ander ras se melk, en dus skei die melk en vet nie in so 'n groot mate as ander melk nie. Verbruikers verkies Ayrshire-melk bo enige ander.
Article metrics loading...