1887

n The Dairy Mail - Elektrisiteit vir nou en later - : main feature

Volume 15, Issue 4
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Elektrisiteitsverbruik het die afgelope paar jaar met 15% toegeneem gedurende piektye, wat Eskom se kapasiteit tot die uiterste beproef. Dit is een van 'n aantal faktore wat gelei het tot die veelbesproke beurtkragstelsel, wat baie boere in 'n besonder benarde posisie plaas, juis omdat melktyd presies binne die piekverbruikstydperk van tussen 7-uur en 10-uur in die oggend en weer tussen 6-uur en 8-uur in die aand val.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/4/EJC11377
2008-04-01
2019-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error