
Full text loading...
Die voorstanders van wei (grassfed)-melk en -vleis hou nog altyd vol dat hulle ekstensiewer stelsels die geldsomme makliker laat klop as 'n voerkraal waar staldiere, bakke vol graan gevoer word. Eenvoudiger is beter - vir die boer, sy koeie, sy plaas en die verbruiker, lui hulle argument.
Article metrics loading...