
Full text loading...
Freddie van Zyl, ondervoorsitter van die MPO en voorsitter van die MPO Nasionaal in die OosKaap, sê op sy plaas - waar hy 'n gemengde stelsel van weiding en totaal gemengde rantsoen implementeer - speel kragvoer nie 'n baie belangrike rol nie.
Article metrics loading...