1887

n The Dairy Mail - Maak die meeste van jou marges - : main feature

Volume 15, Issue 5
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Mielies is al vir baie jare die hoofkomponent in melkkoeirantsoene en soos kuddegroottes toeneem, is al minder boere in staat om al hulle mieliebehoeftes self te produseer. Wanneer die mielieprys sodanig styg dat dit die melkboer se marges begin beïnvloed, kyk baie boere na alternatiewe energiebronne om mielies te vervang.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/5/EJC11444
2008-05-01
2019-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error