
Full text loading...
Dis 'n ysige oggend wat die skougangers by vanjaar se Bloemskou begroet en by die koei stalle wasem die wolkies al van vroeg uit soos die verskillende kuddes se spanne werk om hulle koeie en verse reg te kry vir die oggend se beoordeling.
Article metrics loading...