
Full text loading...
Intensiewe teling by melkkuddes het gelei tot hoër melkproduksie en hoër vet- en proteïenvlakke in melk. Die vlakke van vitamiene, minerale en spoorelemente in 'n koei se melk het nie proporsioneel verhoog nie, wat 'n gesondheidsrisiko vir jong kalwers inhou.
Article metrics loading...