MPO Instituut vir Suiweltegnologie ,The Dairy Mail, 15, 54-55 (2008), publicationName = "Agri Connect (Pty) Ltd", issn = "1561-4301", abstract= " Die MPO Instituut vir Suiweltegnologie bemagtig die werkers van kommersiƫle melkboere en opkomende boere deur opleiding, tegnologie-oordrag, vaardigheidsontwikkeling en inligtingsvoorsiening. Inligting en die nuutste tegnologie in die melkbedryf word deur die Instituut en sy vennote (Intervet ScheringPlough, Taurus, Mbisi, DeLaval, K2Agrisaad, Nutri Basics, Melk SA, Clover, Nutri Feeds, DairyBelle, Ecolab) aan kommersiƫle melkboere voorsien." language="Afrikaans", type="Journal Article"