1887

n The Dairy Mail - Bemark, bestuur, beheer - : hoofartikel

Volume 15, Issue 7
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die moeilike ekonomiese klimaat waarin produsente hulle tans bevind, kon tot 'n groot mate as onnatuurlik beskou word. Dit gebeur selde dat prysstygings, beide aan die inset- en die verbruikerskant, so radikaal styg. Op grond hiervan is dit nie onredelik om te verwag dat die situasie nie vir baie lank so kan bly nie.


Om 'n paar wenke te kry van hoe melkprodusente die huidige situasie tot hulle eie voordeel kan bestuur, het ons vier swaargewigte in die landbouwêreld bymekaargetrek en 'n paar vrae gevra. Hulle is Ernst Janovsky van Absa, Freddie van Zyl, melkboer van Cradock en voorsitter van die MPO in die Oos-Kaap, prof Johan Willemse van die Universiteit van die Vrystaat, en dr Koos Coetzee van die MPO.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/15/7/EJC11546
2008-07-01
2019-11-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error