
Full text loading...
Die pad saam met Monsanto lê vol oplossings vir die uitdagings wat aan graanboere gestel word. Monsanto se internasionale navorsings- en tegnologiepyplyn toon tans die meeste belofte in jare en nuwe mielie-, sojaboon- en katoenprodukte en -tegnologie sal eersdaags beskikbaar wees.
Article metrics loading...