
Full text loading...
Gerhard en Mildred van Rensburg melk 300 Jerseys op die plaas Blenheim in die Kinkelbosomgewing tussen Paterson en Port Elizabeth. Wat hulle boerdery-opset besonders maak, is die feit dat hulle van weidings af melk, wat dan met kragvoer aangevul word, sonder dat hulle een druppel besproeiing op die plaas het. En dit in 'n gebied wat gemiddeld so 550 mm reën per jaar ontvang.
Article metrics loading...